Dogter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Dogter is 'n vroulike kind (spruit), ongeag ouderdom, en die woord beskryf die verhouding tot die ouers in 'n familie. 'n Dogter kan aangenome of biologies verwant aan die ouers wees. Die manlike is 'n seun.


Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dogter.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir dogter.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
