Swaelstertbyvreter

From Wikipedia, the free encyclopedia

Swaelstertbyvreter
Remove ads

Die swaelstertbyvreter (Merops hirundineus) is 'n algemene nomade en plaaslike trekvoël wat in 'n verskeidenheid habitats leef; van halfwoestyn struikgewas tot woudrande. In Engels staan die voël as die swallow-tailed bee-eater bekend.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Voorkoms

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 15 tot 28 g. Dit is groter as die kleinbyvreter. Dit is die enigste byvreter met 'n diep mikstert. Die blou stert en pens is kenmerkend van die voël. Die kraag is blou, blougroen borskant en die stert blou. Die jong voël het 'n dofgrys keel en groen borskant, die stert is minder gevurk en dit het nie 'n blou kraag nie.

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads