Blouwangbyvreter

From Wikipedia, the free encyclopedia

Blouwangbyvreter
Remove ads

Die blouwangbyvreter (Merops persicus) is 'n algemene Palearkties-broeiende somertrekvoël wat op vloedvlaktes en aangrensende boomvelde leef. In Engels staan die voël bekend as die Blue-cheeked bee-eater.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Identifikasie

Thumb
Thumb
Eiers van Merops persicus

Die voël is 25 cm groot, saam met die stert is dit 33 cm lank en weeg 40 tot 54 gram. Die voël is effens groter as die olyfbyvreter.

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads