Merseyrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Merseyrivier [ˈmɜːzi] is 'n rivier in Noordwes-Engeland. Sy naam is uit die Angel-Saksiese taal afgelei en beteken "grensrivier". Moontlik het die Mersey die grens tussen die historiese koninkryke Mercia en Northumbria gevorm. In elk geval was dit eeue lank deel van die grens tussen die historiese Engelse graafskappe Lancashire en Cheshire.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads