Merseyside
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter Manchester en Cheshire.
Merseyside het 'n geskatte bevolking van 1 423 065 in 2019 gehad en is dus die 9de grootste graafskap in die land.

Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Merseyside.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
