Meter per sekonde

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde. Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.

Omrekenings

1 meter per sekonde is gelyk aan:

  • 3,2808 voet per sekonde (afgerond)
  • 2,2369 myl per uur (afgerond)
  • 3,6 km/h (presies)
  • 1 voet per sekonde = 0,3048 meter per sekonde (presies)
  • 1 myl per uur = 0,4471 meter per sekonde (afgerond)
  • 1 km/h = 0,2778 meter per sekonde (afgerond)
Meer inligting m/s, km/h ...

(Die waardes in vet druk is presies.)

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads