Michael Scott
Britse klassieke skolier en uitsaaier (gebore 1981) From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Michael Scott is 'n Britse geskiedkundige, skrywer en televisie-aanbieder wat sedert Februarie 2019 die leerstoel vir Klassieke Studies en Antieke Geskiedenis aan die Universiteit van Warwick in Engeland beklee. Sy navorsing en doseerwerk fokus op aspekte van die antieke Griekse en Romeinse samelewings en antieke wêreldgeskiedenis.
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Michael Scott.- Amptelike webtuiste
- BBC-webtuiste – Dr Michael Scott
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
