Mikrometer

een miljoenste van 'n meter From Wikipedia, the free encyclopedia

Mikrometer
Remove ads

'n Mikrometer (simbool: µm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en is 'n miljoenste van 'n meter (0,000001 m). Dit word uitgedruk as 1x10-6 m.

Thumb
Die spore van die swamspesie Bauerago vuyckii is elk omtrent 14 µm in deursnee, of effe groter as 'n rooibloedsel (5 tot 10 µm in deursnee).
Thumb
'n Menslike haar het 'n deursnee van sowat 20 tot 40 µm. Die foto beslaan 'n reghoek van 600 µm by 400 µm.

Mikrometer het die term "mikron" vervang.

Remove ads

SI-veelvoude vir lengte

Meer inligting Veelvoud, Naam ...

Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:

Meer inligting Veelvoud, Naam ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads