Molslang

From Wikipedia, the free encyclopedia

Molslang
Remove ads

Die molslang (Pseudaspis cana) is 'n slang wat regdeur Suid-Afrika voorkom. Die slang word tot 150 cm lank. Die reptiel leef in alle habitats, asook landerye. Dit is 'n groot, diklywige slang met 'n kort, beitelvormige snoet. Die slang is gewoonlik ligbruin tot baksteenrooi terwyl die Kaapse ras pikswart is. Die onvolwasse slange het mooi taankleurige en swart patrone. Die slang is bedags aktief en vreet grawende diere soos duinemolle. Die slang is nie giftig nie maar die byt kan ernstig wees.

Thumb
'n Molslang in die Kgalagadi-vredespark.
Thumb
'n Onvolwasse molslang in die Kgalagadi.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bron

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads