Langtoonkliplyster
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Langtoonkliplyster (Monticola explorator) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en hoogtetrekvoël wat in die winter na boomlose, oop grasveld, veral afgebrande grasveld, beweeg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 44 - 51 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sentinel Rock-Thrush.
Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads