Mook en Middelaar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Mook en Middelaar (Limburgs: Mook en Middelar) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant (die Maas-rivier vorm o.a. hier die grens met laasgenoemde provinsie). Die munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 19 km². Mook is die administratiewe setel van die munisipaliteit.
Mook staan bekend vir die Slag op die Mookerheide uit 1574, tydens die aanvang van die Tagtigjarige Oorlog.
Remove ads
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Mook en Middelaar:
Bisselt, Heikant, Katerbosch, Middelaar, Molenhoek, Mook, Plasmolen en Riethorst.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mook en Middelaar. |
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads