Moshe
manlike voornaam From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Moshe (Hebreeus: משה ) is die Hebreeuse weergawe van die Bybelse figuur van Moses.
Mense met die voornaam Moshe:
- Moshe Kasher, Amerikaanse akteur en komediant
- Moshe Lion, Israelse burgemeester (Jerusalem)
- Moshe Sanbar, Israelse ekonoom
- Moshe Sharett, Israelse politikus (eerste minister)
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
