Moët & Chandon

Franse sjampanjeprodusent en sjampanjehuis From Wikipedia, the free encyclopedia

Moët & Chandon
Remove ads

Moët & Chandon, gestig in 1743 en met sy hoofkwartier in Épernay, is die wêreld se bekendste en topverkoper-sjampanjeprodusent en sjampanjehuis. Dit word gekenmerk deur 'n liggeel kleur met 'n effense groenerige tint.[1]

Kitsfeite Tipe, Industrie ...

Die ideale drinktemperatuur is ongeveer 7°C. Hierdie sjampanje is al meer as twee eeue in kelders en het sy oorsprongsbenaming sedert 1927.[2]

Moët & Chandon is deel van die Franse luuksegoederegroep LVMH.[3]

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads