Muldersdrift se loop

rivier in Gauteng, Suid-Afrika, en 'n sytak van die Krokodilrivier From Wikipedia, the free encyclopedia

Muldersdrift se loopmap
Remove ads

Muldersdrift se loop is 'n rivier wat in Gauteng in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Krokodilrivier.

Kitsfeite Koördinate: 25°59′23″S 27°50′34″O ...
Remove ads

Oorsprong

Die oorsprong van Muldersdrift se loop is net noord van Ontdekkersweg by Witpoortjiestasie in Krugersdorp. Dit vloei noord, oor die Witpoortjie-waterval in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin in Roodepoort en onderdeur die N14 nasionale pad by Muldersdrift. Hiervan hou dit algemeen noordweswaarts totdat dit by die Krokodilrivier aansluit.

Monding

Eksterne skakel

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads