Mullidae

From Wikipedia, the free encyclopedia

Mullidae
Remove ads

Die Bokvisse (Mullidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is vyf genera met vyf en dertig spesies in hierdie familie. Dertien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Remove ads

Kenmerke

Die uitstaande kenmerke van die familie is die twee lang baarde op die ken en die feit dat die familie twee aparte dorsale vinne het. Die lyf neig na die lang kant en is bedek met groot skubbe. Die meeste spesies leef op of naby rots en koraalriwwe en vreet bodem skaaldiere. Wanneer die baarde nie in gebruik is nie word hulle terug gevou tussen die operkulums en die kakebeen. Die familie se grootte wissel van 18 – 53 cm en hulle kan in groot akwariums oorleef.

Remove ads

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Mulloidichthys
  • Parupeneus
Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads