Muskusos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die muskusos (Ovibos moschatus) is ’n Arktiese soogdier van die familie Bovidae[2] wat bekend is vir sy dik pels en vir die sterk reuk wat mannetjies tydens die bronstyd afgee om wyfies te lok, vanwaar die naam.[3]
Die diere kom hoofsaaklik in Kanada en Groenland voor,[4] met klein bevolkings in Swede, Siberië, Noorweë en Alaska.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads