Nuwe Sosiaal Kontrak

Nederlandse politieke party From Wikipedia, the free encyclopedia

Nuwe Sosiaal Kontrak
Remove ads

Die Nuwe Sosiaal Kontrak (Nederlands: Nieuw Sociaal Contract, afgekort NSC) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 19 Augustus 2023 deur Pieter Omtzigt gestig is.

Kitsfeite Leier, Gestig ...

Die politieke leier is Eddy van Hijum. Die party het in die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 vir die eerste keer die parlement betree; NSC het 20 setels behaal. Op 29 Oktober 2025 het die NSC 0 setels behaal.

Remove ads

Partyleiers

  • Pieter Omtzigt: 19 Augustus 2023 – 2025
  • Nicolien van Vroonhoven: 2025
  • Eddy van Hijum: 2025 – nou

Bronne

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads