Nanometer
SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en is 'n miljardste van 'n meter (0,000000001 m) From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Nanometer (simbool: nm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en is 'n miljardste van 'n meter (0,000000001 m). Dit word uitgedruk as 1x10-9 m.

SI-veelvoude
Daar is eenhede wat tot die metriese stelsel behoort het, maar wat nie meer in die S.I.-stelsel erken word nie, soos:
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads