Navassa

From Wikipedia, the free encyclopedia

Navassa
Remove ads

Navassa ook Navassa-eiland (Engels: Navassa Island, Frans: Île de la Navasse of La Navasse, Kreools: Lanavaz of Lavash) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die oostelike Karibiese See. Die eiland het 'n oppervlakte van 5,2 km2. Navassa lê oos van Jamaika, ten suide van Kuba en ten weste van Haïti. Die eiland word deur die Verenigde State van Amerika geadministreer en deur Haïti geëis, wat die naaste land is.[1]

Navassa
Thumb
(Vlag van Navassa) (Logo van die United States Fish and Wildlife Service)
Thumb
Ligging van Navassa in die Karibiese See
Thumb
Kaart van Navassa
Amptelike taal Engels
Hoofstad Geen
Grootste stad Geen
Oppervlakte
 - Totaal
5,2 km2
Bevolking
 - Totaal
 - Bevolkingsdigtheid
0
0/km2
Geldeenheid US-Dollar ($) (VSD)
Tydsone UTC: UTC -5
Volkslied Geen
Thumb
Satellietbeeld van Navassa
Thumb
Ligging van Navassa in die Karibiese See
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads