Neil Diamond

Amerikaanse opnamekunstenaar; sanger-liedjieskrywer From Wikipedia, the free encyclopedia

Neil Diamond
Remove ads

Neil Leslie Diamond (gebore 24 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en akteur. Met 38 liedjies in die Top-10 op die Billboard Adult Contemporary-treffersparade het hy meer as 100 miljoen albums wêreldwyd verkoop, wat hom een van die topverkopermusikante van alle tye maak. Op die Hot 100 en Adult Contemporary-treffersparade het hy tien no. 1-enkelsnitte gehad: Cracklin Rosie, Song Sung Blue, Longfellow Serenade, I've Been This Way Before, If You Know What I Mean, Desiree, You Don't Bring Me Flowers, America, Yesterday's Songs en Heartlight.

Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads