Ludwigse pou

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ludwigse pou
Remove ads

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Identifikasie

Die Ludwigse pou (Neotis ludwigii) is 'n voëlspesie in die familie Otididae, en is vernoem na Baron von Ludwig. Sy grootte wissel van 'n medium tot groot voël.

Die Ludwigse pou weeg gemiddeld 3.4 kg vir die wyfie en 6,3 kg vir die heelwat groter mannetjie. Hoogte wissel van 76 tot 85 cm by wyfies en 80 tot 95 cm vir mannetjies.[1]

Habitat en voedsel

Sy habitat sluit semi-droë grasveld in, maar daar is gevind dat die voëls plaaslik agter reëns aantrek. Dit vreet meestal groot insekte (hoofsaaklik sprinkane), sowel as blomme en sade. Gedurende tye van hoë reënval is al soveel as 230 Ludwigse poue op een slag gesien vreet aan 'n swerm sprinkane.[2]

Verspreiding

Kom voor in Angola, Botswana, Lesotho, Namibië, en Suid-Afrika.

Ander name

  • Engels: Ludwig's bustard
  • Wetenskaplike naam: Neotis ludwigii

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads