Nippur

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nippurmap
Remove ads

Nippur (Sumeries: Nibru of 𒂗𒆤𒆠, EN.LÍLKI, "Stad Enlil";[1] Akkadies: Nibbur) was ’n antieke Sumeriese stad. Dit was waar die god Enlil, die "Meester Wind", heerser van die kosmos, aanbid is. Dit is ’n argeologiese terrein in die hedendaagse Irak.

Kitsfeite

Nippur het nooit politieke heerskappy uit eie reg gehad nie, maar beheer oor die stad was uiters belangrik, want daar is geglo dit kon die koningskap van ander stadstate beïnvloed. Dit was ’n heilige stad en het die beroemde heiligdom van Enlil bevat. Ook die god Ninurta se hoofkultus was in die stadstaat.[2][3]

Remove ads

Verwysings

Skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads