Nonnetjie-uil

From Wikipedia, the free encyclopedia

Nonnetjie-uil
Remove ads

Die nonnetjie-uil of nonnetjiesuil (Tyto alba) is 'n uil met 'n hartvormige, wit gesigskyf en buitengewoon klein swart ogies.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Thumb
Remove ads

Habitat

Uiteenlopend, van woestyne tot klam savanne. Dit word dikwels aangetref naby mense se huise en in mensgemaakte strukture soos voerskure, vandaar die Engelse naam Barn owl.

Geluid

Wisselende roepe, waarvan die algemeenste 'n onheilspellende 'sjreee' is.

Galery

Sien ook

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads