Ontmaagding
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
In die mediese vakterminologie verwys ontmaagding (of deflorasie, Latyn: "flos", blom) na die verskeuring van die maagdevlies met die eerste geslagsgemeenskap of deur inwendige ondersoek. Dit kan met pyn en geringe bloedverlies gepaard gaan.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads