Publieke domein

sagteware, tekste, beelde en oudiowerke wat geheel en al van outeursregte vrygestel is From Wikipedia, the free encyclopedia

Publieke domein
Remove ads

Publieke domein of openbare besit is 'n benaming vir sagteware, tekste, beelde en oudiowerke wat geheel en al van outeursregte vrygestel is. Enige persoon kan dus met 'n werk wat onder die publieke domein val, doen wat hy wil sonder enige grense. 'n Werk kan in die publieke domein kom wanneer die outeursreg verval het. 'n Werk val outomaties onder outeursreg, selfs al meld die outeur dit nie.[1][2][3]

Thumb
Die nie-amptelike aanduiding dat iets in die publieke domein is.

'n Outeur kan sy werk onderhewig aan 'n lisensie publiseer. Só is die GFDL 'n lisensie waaronder Wikipedia uitgegee word.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads