Oreochromis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Oreochromis is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. Daar is 33 spesies wat aan die genus behoort en ses van die spesies kom in Suider-Afrika voor; twee spesies was ingevoer. Hierdie genus is ook mondbroeiers en word nie geaffekteer deur temperatuur verskille nie. Hulle kan ook oorleef in water wat sout bevat.
Remove ads
Spesies
- Oreochromis andersonii - Driekolkurper
- Oreochromis aureus - Israelse kurper
- Oreochromis macrochir - Groenkop-kurper
- Oreochromis mortimeri - Kariba-kurper
- Oreochromis mossambicus - Bloukurper
- Oreochromis niloticus - Nylkurper
- Oreochromis placidus - Swartkurper
- Oreochromis shiranus - Shire-kurper
Sien ook
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Oreochromis. |
Bron
- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
