Party vir die Vryheid

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Party vir die Vryheid (Nederlands: Partij voor de Vrijheid, PVV) is 'n Nederlandse regs-populistiese politieke party wat in 2006 gestig is. Die party se politieke leier en enigste amptelike lid is Geert Wilders. Die Party vir die Vryheid kan as 'n voorsetting van die in 2008 opgehefte Lys Pim Fortuyn (LPF) beskou word.

Kitsfeite Leier, Gestig ...

Van 14 Oktober 2010 tot 5 November 2012 het die Christen-Demokratiese Appèl (CDA) met die regs-liberale Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) die Rutte I-kabinet gevorm. Mark Rutte het die amp van Eerste Minister in hierdie minderheidskabinet beklee wat deur die PVV gesteun is.

Sedert die verkiesings van 2017 het die PVV steun verloor aan die nuwe regs-populistiese party Forum vir Demokrasie en aan die nuwe konserwatief-liberale party JA21.

Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Party vir die Vryheid gewen. Die party het 37 setels (+20) behaal.

Remove ads

Bronne

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads