Park Chung-hee

From Wikipedia, the free encyclopedia

Park Chung-hee
Remove ads

Generaal Park Chung-hee (Koreaans: 박정희; 30 September 1917 - 26 Oktober 1979) was 'n Suid-Koreaanse politikus en soldaat. Hy was die 3de president van Suid-Korea vanaf 1963 tot sy dood in 1979.

Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...

Park Chung-hee is in 1979 deur 'n lid van die Koreaanse geheime diens in die Blou Huis doodgeskiet. Hy word deur Choi Kyu-ha opgevolg, maar in 1980 gryp generaal Chun Doo-hwan die mag.

Sy dogter, Park Geun-hye is in 2013 as die president van Suid-Korea verkies.

Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads