Patriargaat van Moskou

From Wikipedia, the free encyclopedia

Patriargaat van Moskou
Remove ads

Die Russies-Ortodokse patriargaat van Moskou het in 1589 ontstaan toe dit die Moskouse aartsbisdom vervang het. Die patriarg van Moskou is ook patriarg van die hele Rusland.

Thumb
Die Kerk van die Twaalf Apostels in die Moskouse Kremlin, die kerk van die patriarge van Moskou.

Geskiedenis

Die geskiedenis van die Russies-Ortodokse Kerk begin met die kerstening van Kiëf-Roes, wat algemeen beskou word as in 988, hoewel dit soms betwis word. In 1316 het die aartsbiskop van Kiëf sy setel na die stad Wladimir geskuif en in 1322 na Moskou. In 1589 is die aartsbiskopsetel verhef tot ’n patriargaat. Pieter die Grote het die patriargaat in 1721 afgeskaf en vervang met die Heiligste Regerende Sinode, en die patriarg van Moskou is weer ’n aartsbiskop of metropoliet genoem. Die patriargaat is in 1917 herstel en in 1925 weer afgeskaf deur die Sowjet-regering. Dit is in 1943 tydens die Tweede Wêreldoorlog vir oulaas herstel op inisiatief van Josef Stalin.

Remove ads

Patriarge van Moskou en die hele Rusland

1589-1721

Thumb
St. Job
Thumb
Patriarg Filaret

1721-1917

Heiligste Regerende Sinode

1917-hede

Thumb
St. Tichon
Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads