Penelope Fitzgerald

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Penelope Fitzgerald was 'n Engelse skrywer van romans, biografieë en essays. Sy het die Booker-prys in 1979 gewen vir haar roman Offshore. Haar laaste werk, die hitoriese roman The Blue Flower (1995) geniet ook wye aansien.

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Fitzgerald se literêre loopbaan het baie laat begin, in 1975 op die ouderdom van 58 jaar, toe sy 'n biografie van die Pre-Rafaelitiese kunstenaar Edmund Burne-Jones gepubliseer het.

Hermionee Lee het die eerste vollengte-biografie van Fitzgerald gepubliseer in 2013, getiteld Penelope Fitzgerald: A Life.

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads