Blok (periodieke tabel)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die elemente word in die periodieke tabel in 'n aantal blokke ingedeel op grond van hoe die elektrone die subskille vul. Die naam van hierdie blokke word afgelei van die naam van die betrokke subskil.

Meer inligting Blokke ...

Daar is vier verskillende subskille bekend en daarom vier blokke: die s-blok, p-blok, d-blok en f-blok

Ander groeperinge in die periodieke tabel is:

Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads