Rooibekpylstert

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rooibekpylstert
Remove ads

Die Rooibekpylstert (Phaethon aethereus) is 'n voël en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 60 – 65 cm groot (met 40 cm wimpel) en weeg 650 - 700 g met 'n vlerkspan van 100 - 108 sentimeter. Daar broei slegs 1 200 pare hoofsaaklik op Ascension-eiland. In Engels staan die voël bekend as Red-billed tropicbird.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads