Pointe-à-Callière

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pointe-à-Callière
Remove ads

Pointe-à-Callière is die plek waar die stad Montreal (Quebec, Kanada) op 17 Mei 1642 gestig is. Aanvanklik is hier 'n fort opgerig.

Thumb
Musée Pointe-à-Callière
Thumb
Die ondergrondse argeologiese kompleks

Tans neem die moderne Pointe-à-Callière-museum, wat die geskiedenis en argeologie van Montreal behandel, die plek in. Die museum, wat ter geleentheid van Montreal se 350-jaar-feesviering op 17 Mei 1992 gestig is, bewaar die argeologiese erfenis van die stad en bied talle permanente en tydelike tentoonstellings, asook 'n verskeidenheid opvoedkundige aktiwiteite aan.

Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads