Polis (stad)
Antieke Griekse stad of stadstaat From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Polis, meervoud poleis (Oudgrieks: πόλις, πόλεις) beteken stad in Grieks. Dit is ook vir ’n sosiaal-politieke of sosiaal-geografiese gegewe gebruik. Die term dui ook dikwels op ’n Griekse stadstaat.

Die Griekse polis het in die Argaïese tydperk ontstaan en het bestaan tot in die Romeinse tyd.
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
