Amerikaanse koningriethaan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Amerikaanse koningriethaan (Porphyrio martinicus) is 'n voël en swerwer uit die Amerikas en leef in plat riete. Die voël is 27 – 35 cm groot en weeg 120 - 300 gram. In Engels staan die voël bekend as American (Purple) Gallinule.
Remove ads
Fotogalery
- 'n Amerikaanse koningriethaan in die Everglades Nasionale Park in Florida, VSA.
- Nog een op dieselfde plek afgeneem.
- En nog een.
- Amerikaanse koningriethaan voer 'n kuiken op Boynton Beach, Florida, VSA
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Porphyrio martinica. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- BirdLife International (2004). Porphyrio martinica. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads