Pous Valentinus

From Wikipedia, the free encyclopedia

Pous Valentinus
Remove ads

Valentinus was die 100ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Kitsfeite Pontifikaat begin, Pontifikaat eindig ...

Biografie

Pous Valentinus is gebore in Rome, waarskynlik in die Via Lata distrik, die seun van Leonzio. Waarskynlik op 1 September 827 volg hy Pous Eugenius II op en regeer tot sy dood op 16 September 827. Hy word opgevolg deur Pous Gregorius IV. Die naam ‘Valentinus’ beteken 'die moedige'.

Pontifikaat

Pous Valentinus is as deken gewy deur Pous Paschalis I. In sy kort pontifikaat het die pous niks besonders verrig nie.

Vanaf sy tyd is die inskrywings in die "Liber Pontificalis" gemaak net na die dood van elke pous. Hoewel dit steeds die vooroordeel van die skrywers reflekteer, is dit baie meer akkuraat as vorige inskrywings.

Bibliografie

  • Davis, R. (2001) Book of the Pontiffs (English Translation of the Liber Pontificalis) Liverpool University Press. ISBN 0-85323-545-7
  • Duff, Eamon. Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press, 2001. pp 62–63. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson, 2002, p. 47. ISBN 0-500-01798-0.

Eksterne skakels

Kitsfeite
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)

Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Eugenius II
Pous (Pontifex Maximus)
827827
Opgevolg deur
Gregorius IV
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads