Priacanthidae

From Wikipedia, the free encyclopedia

Priacanthidae
Remove ads

Die Grootoē (Priacanthidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is vier genera met agtien spesies wat hoort tot dié familie en vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genera ...
Remove ads

Kenmerke

Die familie se lywe is reghoekig met een dorsale vin en die pektorale vin is kleiner as die bekken vinne en korter as die kop. Die hele lyf en kop is bedek met klein skubbe. Die familie se grootte wissel van 30 – 60 cm. Hulle is oor die algemeen bodem bewoners wat in water van 1 – 400 m diep voorkom. Die familie is naglewend en eet hoofsaaklik soöplankton. Die oë is bedek met 'n tapetum lucidum - 'n weerkaatsende laag agter in die retina - wat vir die vis die opmerklike oë glans gee.

Remove ads

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Heteropriacanthus
  • Priacanthus

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads