Party vir die Diere

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die Party vir die Diere (Nederlands: Partij voor de Dieren, afgekort PvdD) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 28 Oktober 2002 gestig is. Die party staan vir 'n dier- en omgewingsvriendelike beleid. Nederland is sedert 30 November 2006 die eerste land ter wêreld waarin 'n party met dié hooftema in die parlement verteenwoordig is.

Kitsfeite Leier, Gestig ...

Die politieke leier is Esther Ouwehand. Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 is deur die Party vir die Diere verloor. Die party het 3 setels behaal (-3). Die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 29 Oktober 2025 is deur die Party vir die Diere nóg verloor nóg gewen.

Remove ads

Partyleiers

  • Marianne Thieme: 28 Oktober 2002 – 9 Oktober 2019
  • Esther Ouwehand: 9 Oktober 2019 – nou

Bronne

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads