Ramshoringskulp

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ramshoringskulp
Remove ads

Die ramshoringskulp (Spirula spirula) is klein, inkvisagtige diere wat selde gesien word. Die skulp is silindries in 'n spiraal gevorm. Die dier leef in die diepsee waar dit in die water dryf. Dit verwar roofdiere deur ink uit inkkliere te spuit.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads