Reële getal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
In wiskunde is 'n reële getal 'n waarde wat 'n hoeveelheid op 'n kontinue lyn verteenwoordig. Die reële getalle sluit al die rasionale getalle, soos bv. die heelgetal -5 en die breuk 4/3, en al die irrasionele getalle soos bv. √2 in.

Reële getalle sluit dus die volgende getalle in:
Remove ads
Kyk ook
Eksterne skakels
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir reële getal.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads