Renium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Renium is 'n chemiese element met simbool Re.
Renium is in 1925 deur Ida Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg ontdek. Hulle het die element spektroskopies in platinumertse en die minerale kolumbiet, gadoliniet en molibdeniet aangetoon. Dit is 'n taamlik seldsame element. In die aardkors is net ongeveer 0,7 per kilogram teenwoordig. Vandag word dit as byproduk van die suiwering van koper en molibdeen vervaardig.[1]
Remove ads
Reniumchemie
Renium kan in alle oksidasietoestande vanaf -1 tot +7 voorkom. Die belangrikste toestand is +7. Renium los vinnig op in salpetersuur en vorm perreensuur HReO4.[2]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads