Reusereier

From Wikipedia, the free encyclopedia

Reusereier
Remove ads

Die reusereier (Ardea goliath) is gelokaliseerde algemene standvoël en nomade by mere, damme, groot riviere en riviermondings. In Engels staan die voël bekend as die Goliath Heron.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Identifikasie

Thumb
Eier van die reusereier

Die voël is 135 tot 150 cm lank en weeg 3 tot 3.4 kilogram en is die grootste reier. Die snawel is lank, massief en swaar. Die kop, nek en borskant is ryk, kastaiingsbruin en lyk baie soos die kleiner rooireier. Die kop is ongestreep (nie soos rooireier nie) en die bene en snawel is swarterig. Die jong voël is effens valer en minder rooibruin terwyl die voornek, bors, pens en onderdekvere wit is met swart strepe op.

Die voël vlieg, stadig en moeisaam; dit klap sy groot vlerke stadig en diep. Hulle broei alleen of in klein groepies, soms saam met ander reiers.

Remove ads

Sien ook

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads