Reusevisvanger

From Wikipedia, the free encyclopedia

Reusevisvanger
Remove ads

Die reusevisvanger is die grootste visvanger in Afrika. Dit is 'n endemiese voël wat oor groot dele van die kontinent suid van die Sahara voorkom, met die uitsondering van die droë suidweste.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Thumb
M. m. maxima, Rietvlei Natuurreservaat, Suid-Afrika

Daar is twee subspesies, M. m. maxima, in oop velde, en M. m. gigantea in die reënwoude.

Hulle broei vanaf Augustus tot Januarie, 3-5 eiers word in 'n ​​tonnel op rivierbanke gelê.

Die spesie teer op groot krappe, vis en paddas wat hulle vang deur tipies vanaf 'n sitplek in die water te duik.

Remove ads

Ander name

  • Engelse naam: Giant Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Megaceryle maxima

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads