Royal Dutch Shell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Royal Dutch Shell (algemeen bekend as Shell) is 'n Nederlands-Britse multinasionale maatskappy, behorende tot die "supergrotes", die ses grootste staatsonafhanklike oliemaatskappye ter wêreld. Shell is tewens die winsgewendste onderneming van Nederland.
Remove ads
Met 'n omset van ruim VS$421 miljard (2014) in meer as 140 lande, is Royal Dutch Shell een van die grootste privaatondernemings ter wêreld.[4] Sedert 2012 produseer die maatskappy meer gas as olie. [5]
Remove ads
Afdelings
Royal Dutch Shell is as energiemaatskappy in die volle produksieketting aktief, vanaf die eksplorasie van energiebronne, die raffinering en ten slotte die verkoop van die finale produkte as petrol en diesel via 'n netwerk van vulstasies. Die onderneming behels tans ses afdelings:
- eksplorasie en produksie van petroleum en aardgas
- raffinering en aankope
- gas en vloeibare aardgas
- elektrisiteit
- chemies
- korporatief en ander
Die hoofstroombedrywe van Shell was in 2014 vir sowat 80% van die totale wins van die onderneming verantwoordelik.
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads