Suid-Afrikaanse Nasionale Parke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale parke. SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke[1] met 'n totale area van 3 700 000 km2, of omtrent 3% van die land se oppervlakte.[2]


Die bekendste park is die Krugerwildtuin, wat ook die grootste en oudste is. Dit beslaan 'n gebied van amper 2 000 000 km2 en is in 1898 geproklameer en het in 1926 vir besoekers geopen.
Die Krugerwildtuin en die Tafelberg Nasionale Park is die twee mees besoekte trekpleisters vir toeriste in die land. Daarnaas is die onlangs-vergrote Addo-olifant Nasionale Park byna deurentyd vol bespreek, weens sy maklike bereikbaarheid van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) af.
Remove ads
Parke
Die volgende parke word deur SANParke bestuur en bedryf:
- Addo-olifant- Nasionale Park
- Agulhas- Nasionale Park
- ǀAi-ǀAis/Richtersveld-vredespark
- Augrabies- Nasionale Park
- Nasionale Bergkwaggapark
- Nasionale Bontebokpark
- Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park
- Kamdeboo- Nasionale Park
- Karoo- Nasionale Park
- Kgalagadi Oorgrenspark
- Nasionale Krugerwildtuin
- Mapungubwe- Nasionale Park
- Marakele- Nasionale Park
- Mokala- Nasionale Park
- Namakwa- Nasionale Park
- Tafelberg- Nasionale Park
- Tankwa Karoo- Nasionale Park
- Tuinroete- Nasionale Park
- Weskus- Nasionale Park
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
