SC Verl
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
SC Verl is 'n Duitse sokkerklub uit Verl in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale, gestig op 6 September 1924.
![]() | |
Volledige naam | Sportclub Verl 1924 e.V. |
Stigtingsdatum | 6 September 1924 |
Tuisveld | Stadion an der Poststraße Verl |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | 3. liga |
Die klub se grootste prestasie was toe dit die derde rondte van die DFB-Pokal bereik het in die 1979/80-seisoen. Die klub het ook al by drie ander geleenthede die hoofrondte van die kompetisie bereik.
In 1991 het Verl aan die uitspeelrondte om promosie na die 2. Bundesliga deelgeneem, maar was onsuksesvol. Indien die klub sou kwalifiseer, sou Verl die kleinste dorp nóg wees om 'n span vir die 2. Bundesliga te lewer.
Remove ads
Onlangse ligaposisionering
|
|
Remove ads
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads