Saeima

From Wikipedia, the free encyclopedia

Saeima
Remove ads

Die Saeima is die parlement van Letland. Dit bestaan uit 100 lede wat elke vier jaar verkies word. Die president van Letland kan die Saeima ontbind hangende 'n referendum vir so 'n ontbinding. Proporsionele verteenwoordiging word vir die verkiesing gebruik. Die gebou is in die negentiende eeu deur 'n Baltiese Duitser ontwerp.

Hierdie artikel handel oor die parlement van Letland. Vir die parlement van Litaue, sien gerus Seimas.
Thumb
2018 lede van politieke partye:
██ Sosiaal-demokratiese party "Harmonie" (22) ██ Nuwe konserwatiewe party (15) ██ Ontwikkeling/Vir! (13) ██ Nasionale Alliansie (12) ██ Boer en Groen Unie (10) ██ Onafhanklike (10) ██ Wie besit die staat? (10) ██ Eenheid (8)
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads