Saffira
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Saffira (Aramees "mooi") was die vrou van Ananias wat saam met haar man vir die Heilige Gees gelieg het, en op Petrus se bestrawwing dood neergeval het.
Verwysings in die Bybel
Handelinge 5: 1-10
Literatuur
- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads