Ondernemer

persoon wat iets onderneem, en daarmee een of ander maatskaplike bydrae lewer. From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

'n Ondernemer (ook: sakeman, sakevrou of entrepreneur) is 'n persoon wat iets onderneem, en daarmee een of ander maatskaplike bydrae lewer. Die ondernemer se doel is om 'n inkomste te verdien deur 'n bepaalde kombinasie van arbeid, kapitaal en kennis in 'n besigheid in te ploeg en sodoende die besigheid te lei of in stand te hou. Die ondernemer moet die inisiatief neem en geleenthede in die mark najaag. Kirzner beskryf die ondernemer as iemand wat bewus is van die kanse en geleenthede en dit benut.

Remove ads

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads