Samarkand

From Wikipedia, the free encyclopedia

Samarkand
Remove ads

Samarkand (Oesbekies: Samarqand, Persies: سمرقند) is die tweede grootste stad van Oesbekistan na die hoofstad Tasjkent en die hoofstad van die Samarkand-Provinsie. Die stad het 'n bevolking van 596 300 in 2008 gehad. Samarkand, die kruispunt van kultuur, is in 2001 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Meer inligting SamarkandSamarqand • سمرقند ...
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads